Shihan Riaan Nel
~ Copyright www.jcnel.co.za - All rights reserved ~
April 2005: Riaan en 8 van sy studente word opgeneem in die SA Nasionale Springbokspan wat aan die wêreldkampioenskappe in Tokio, Japan gaan deelneem.  Riaan word aangewys as Spanbestuurder. Terwyl hy in Tokio is, lê hy 'n Internasionale skeidregters kursus suksesvol af.

Sportafrifter van die jaar 2005
in die Matzikama streek en Weskusstreek. Eindig onder die top 3 in die Weskaap.

Sportafrigter van die jaar 2006
in die Matzikama- en Weskusstreek.

Sportafrigter van die jaar 2007
in die Matzikamastreek.

KLIEK OP DIE FOTO VIR MEER INLIGTING OOR RIAAN NEL SE LOOPBAAN
Riaan se studente
Wêreld-
kampioenskappe
Mei 2005
Tokio, Japan

Oefenklas
Honbu
Tokio

Oefenkamp September 2006 te Strandfontein, Suid Afrika
Juniorklas van 2018
Risa Roothman saam met shihan Riaan. Risa was genomineer as junior sportvrou vir 2018.
SA Kampioene van 2018
Vredendal dojo-studente wat in die Wes-Kaap span opgeneem is vir die SA Kampioenskappe. 2018
Wes-Kaap medalje wenners
Vredendal dojo 2018

Karate Fooie:
Eenmalige Registrasiefooi: R 200 (Nuwe beginners)

Klasfooie: R 600 / kwartaal per student

Familiepakkete:
1ste student - Volprys
2de student - Halfprys
3de student - Gratis
Ouers van karate kinders - Gratis