USN Produkte is beskikbaar
by
Matzikama Fiksheidsentrum
~ Copyright www.jcnel.co.za - All rights reserved ~
PRYSSTRUKTUUR 2019
MAANDELIKSE KONTRAKFOOIE
Oefentye:
Maandae tot Donderdae: 05:30 - 20:00
Vrydae: 05:30 - 19:00
Saterdae: 08:00 - 11:00

Let wel: Fooie is streng vooruitbetaalbaar.

Tel: 027 213 3840 - Kantoor
Sel: 083 632 7707 - Riaan Nel
 
3 maande
6 maande
12 maande
Eenmalige registrasie
Ingesluit by tarief
R 200-00
R 200-00
1 x VOLWASSENE
R 1655-00
R 485-00
R 385-00
Hoërskool
Studente
R 1205-00
R 335-00
R 305-00
Gesinspakkette
Man & Vrou
R 2360-00
R 720-00
R 620-00
Man, vrou en
kinders

R 2360-00
R 720-00
R 620-00
2 kinders van een gesin
R 1880-00
R 560-00
R 485-00
Maand tot Maand basis
R 570-00
Hierdie fooi sluit nie 'n program / meting van liggaamsvet of voedingsprogram in nie.
Besoekers: Vol.
Studente/skoliere
R340 p/m R70 p/d
R280 p/m R70 p/d
Hierdie persone sal slegs toegang verkry indien hulle lid van 'n ander gimnasium is.
Kontrakte wat vir 6 maande of langer aangegaan word, kry 10% afslag op die maandelikse fooi indien totale bedrag vooruit betaal word!!

Ekstra voedingsprogramme & meting van liggaamsvet vir nie-lede: R 100-00 p/uur
 
Al bogenoemde fooie sluit 15% btw in.
12 WEEK Challenge Vorige Wenners
12 WEEK Challenge 2019
Kliek hier vir wenners