Shihan Riaan Nel

  







Kliek hier vir meer inligting
oor Riaan Nel se Karate loopbaan.
~ Copyright www.jcnel.co.za - All rights reserved ~
KYOKUSHIN KARATE SPESIALISEER IN:

~ Basiese karate tegnieke
~ Kata's
~ Semi- sowel as volkontak gevegte
~ Selfverdedeging
~ Aangesien Kyokushin Karate 'n kontak styl is, is dit
   die enigste manier om jou liggaam geleidelik te brei
   en sodoende voor te berei om jouself teen 'n
   aanvaller sukselvol te kan verdedig indien nodig.
KYOKUSHIN KARATE BEVORDER:
~ Dissipline
~ Koördinasie
~ Selfvertroue
~ Konsentrasie
~ Respek teenoor jouself en jou medemens
~ Karate bevorder leierskap eienskappe:

Die volgende leiers is die afgelope 2 jaar opgelewer uit shihan Riaan Nel se karate klasse:
2011  Gideon van Zyl - Hoofseun Laerskool Vredendal
          Tharetha Spamer - Hoofmeisie Laerskool Klawer
2012  Amalia Geldenhuys - Hoofmeisie Laerskool Vredendal
          Ané van Zyl - Onderhoofmeisie Laerskool Vredendal
2013  Marinus Spamer - Hoofseun Laerskool Klawer
          Ricus le Roux - Hoofseun Hoërskool Vredendal
Kliek hier vir meer foto's en inligting van die studente by
Kyokushin School of Karate
Mas Oyama
Die stigter van
Kyokushinkaikan Karate

"Behind each truimph are new
peaks to be conquered."

Kliek
op die foto vir meer inligting
oor Mas Oyama.
www.masutatsuoyama.com
Kancho Shokei Matsui
Nuwe leier van
Kyokushinkaikan Karate

Kliek op die foto om meer
te lees oor Matsui.

Shihan Kenny Uytenbogaardt
Tans Hoof van
Kyokushinkaikan Karate
Afrika

"Sweat first ...  Talk later."

Kliek
op die foto om meer
te lees oor Kenny.


Ek het in 2002 Kyokushin Karate begin beoefen.  Hoewel my motivering aanvanklik was om gewig te verloor, het dit gou ander voordele vir my begin inhou. Buiten die ontwikkeling van fiksheid, krag, koordinasie en balans is daar altyd 'n nuwe uitdaging.  Omdat dit soveel konsentrasie verg, kan 'n mens nie aan iets anders dink terwyl jy oefen nie. Dit beteken dat jou brein volkome van stresvolle situasies vergeet. Ek beveel dit sterk aan vir kinders wat konsentrasie probleme het.
Karate speel 'n groot rol in my lewe. Ek sou baie meer ongeduldig en aggresief gewees het as dit nie vir die sport was nie. Shihan Riaan is soos 'n pa vir al sy studente. Hy het my gewys waartoe my liggaam in staat is nadat ek al moed opgegee het. Hy het my baie dissipline geleer en my geleer om nooit moed op te gee nie. 'n Student van Shihan Riaan gaan baie selfvertroue kry en gaan leer hoe om homself te verdedig indien hy/sy die dag sou moet. Jy weet ook dat jy die regte onderrig kry.
Ek neem al ongeveer 8 jaar karate by Shihan Riaan Nel. Shihan pak elke klas met 'n positiewe gesindheid en baie geduld aan. Hy is baie gedetermineerd en 'n goeie rolmodel wat enige iemand kan karate leer. Niemand is te oud vir hierdie sport nie. Karate het my meer selfvertroue gegee en my geleer hoe om doelwitte te bereik. My koordinasie, konsentrasie en algehele fiksheid het verbeter.Shihan het my dissipline en volgehoue harde werk geleer.
Die volgende studente het gedurende 2013 hulle swartbelt ontvang:
Henry Hagen, Amalia Geldenhuys, Renay Kotze en Liza Prinsloo. Hulle verskyn saam met Shihan Riaan Nel.
Kliek hier vir foto's van
Strandfontein Gashku 2014
Kliek hier vir 'n volledige lys van name van al die
studente wat sedert 1983 hulle swartgordels
verwerf het by Kyokushin School of Karate
Kliek hier vir foto's van
Strandfontein Gashku 2018